Wie die Seun het, het die Lewe!

Die fokus van Lifebenders is om gesinne by te staan en aan alle fasette van gesinswees, aandag te gee.
Ds. Wynand Olivier

Wie en wat is ons?

Die lewe is nie altyd maklik nie en hy het die geneigdheid om jou rond te skommel, op en af te skud en om jou te buig en te vorm.

Wat doen ons?

Lifebenders wil elke groep in persoonlike verstaan, aanvaarding en groei help.

Gespreksgeleenthede

Mense, ek ingesluit, sal so maklik sê dat ons te besig is vir toerusting van my eie lewe. “Ek kan nie 3 dae van die werk of gesin af wees nie!”...

Seminare

A short description of the service and how the visitor will benefit from it.